Afskop Aanbieding!'n Gratis een week subskripsie aan die eerste 200 voltooide profiele!

Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

MoonFairy

37 - Krugersdorp, Gauteng

I am fun loving, loyal and love passionately. Family is very important to me. I love life! I am not afraid of taking chances but I am always responsible. I am who I am... Down to earth and humble.

Ivan018

46 - Vanderbijlpark, Gauteng

Dagse, ek is n baie gemaklike persoon om saam te wees, ek hou van om in sport deel te neem, ek neem tans deel in squash, muurbal en golf, ek hou van buite lewe, ek is glad nie mal oor tv kyk nie

SexySaphire33

33 - Pretoria, Gauteng

I know what I dont want. I'M outgoing, witty yet down to earth and appreciate the little things in life. Sometimes crazy, impulsiveI like to be daring at times, but I'm always honest and...

Ankatryn

45 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n gemaklike mens. Hou van kuier en rondry. En hou van die see en van die bos. Ek hou van lees en speel muurbal (sosiaal) en ry fiets (bergfiets - sosiaal). Eks eerlik en reguit en verwag dit...

TagHeuer

45 - Pretoria, Gauteng

A man, not a boy, a bit of an enigma, not quite average! I enjoy all adventure sport, superbikes, skydiving, love the outdoors and nature! Well travelled but still a few places I need to see! Old...

traveller1967

49 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

I love spending time at home , attempting to cook or light a fire and doing what i know best.. braaiing a lamb chop. I live close to Blouberg beach and next on my bucket list is kitesurfing...

Oor Bokliefde

Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!

Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Thank you. I found someone here that completes me in all. Good Luck to all other members. There is someone for everyone somewhere.

Wede, 2016-07-01

Thank you very much with your help you guys Rock!!!!

Tulani, 2016-06-08

Thank you much for this site...may Jehovah will bless us always.

Mercedita, 2016-06-27