Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Landi_07Landi_07
3
Landi_07

41 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is mal oor die buite lewe, ek is n Gods vreesende vrou, passie vol in Alles wat ek doen en aanpak Ek hou van kuier saam met Lekker mense, Harts mense. Vertroue is Alles! Eeerlikheid is nie...

Cooper22Cooper22
2
Cooper22

47 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Liefde vir motorfietse en honde, werk op n myn, so hande raak vuil. Hou van braai saam met vriende en familie

FlapsCTFlapsCT
1
FlapsCT

47 - Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

I am rather passionate about life. We only get one you know. Be kind to yourself....and others. Love the way you would want to be loved. Altyd lekker om bietjie sports te he in die lewe. Wie wil...

Engeltjie101Engeltjie101
1
Engeltjie101

48 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is a G van a mens. Love travel en die natuur. Ekt a hart van goud en love die lewe. Die honde in my huis is spoilt brats. Ek love my werk en gesels.Lewe saam my is nooit boring nie

veraltydenewigveraltydenewig
1
veraltydenewig

41 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Hou baie van kos maak. Mal oor my familie. Baie belangrik vir my om te lag en my lewe te geniet.

groot5groot5
1
groot5

46 - Bethal, Mpumalanga, Suid-Afrika

Omgee mens sagte hart ....hou van dans en kuier saam vriende . Speel graag gholf en hou van buitelewe . Hou baie van kinders maar wil nie nog van my eie he nie

Oor Bokliefde

Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!

Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023