39 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Doelgerig en sterk. Hou van diere en kinders. Geniet crime series en musiek. Hou van stil dae by die huis.
39 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Reg om iets nuuts aan te pak
Doelgerig en sterk. Hou van diere en kinders. Geniet crime series en musiek. Hou van stil dae by die huis.
49 - Sandton, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is ‘n opregte ou skool gentleman. Intelligent, romanties en aantreklik. Ek is interresant met ‘n goeie sin vir humor. Geloof, famiele en my kinders is vir my baie belangrik! Ek is nie perfek...
49 - Sandton, Gauteng, Suid-Afrika
“Gentleman” opsoek na ‘n regte “lady”
Ek is ‘n opregte ou skool gentleman. Intelligent, romanties en aantreklik. Ek is interresant met ‘n goeie sin vir humor. Geloof, famiele en my kinders is vir my baie belangrik! Ek is nie perfek...
46 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ja airfryer, want mens kry mos nie meer deksels in vandag se tyd nie 😁 Ek is ’n oop en eerlike persoon, ja, dit klink dalk ’n bietjie cliché, maar dit is regtig wie ek is. Dra my hart op...
46 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Opsoek na my airfryer 😊
Ja airfryer, want mens kry mos nie meer deksels in vandag se tyd nie 😁 Ek is ’n oop en eerlike persoon, ja, dit klink dalk ’n bietjie cliché, maar dit is regtig wie ek is. Dra my hart op...
48 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Independent, adventurous and ready to share life’s next chapter. I value honesty, laughter and meaningful connections. I believe I am soft and kind. I believe life is better when shared.

Let’s create our own story
Independent, adventurous and ready to share life’s next chapter. I value honesty, laughter and meaningful connections. I believe I am soft and kind. I believe life is better when shared.
46 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Im one off a kind man on earth im my self and will always be Looking for friends and more
46 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Lets do our own things in the world
Im one off a kind man on earth im my self and will always be Looking for friends and more
34 - Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is n baie rustige mens wat die lewe geniet dag vir dag. Ek het doele in die lewe wat ek wil bereik maar dit sal nie my aandag aftrek van die lekker in die lewe nie..

Lewe asof dit jou laaste is. Werk vir wat jy wil hê…
Ek is n baie rustige mens wat die lewe geniet dag vir dag. Ek het doele in die lewe wat ek wil bereik maar dit sal nie my aandag aftrek van die lekker in die lewe nie..
Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!
Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!