Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
78 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Xhosa | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 197cm (6' 5.6") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n gesonde,aktiewe en sportiewe persoon en verkies dames op hierdie vlak! Tans my eie besigheid in toerisme en hou van reis, tuinmaak, buitelewe en fietsry. Ek is al 18 jaar alleen, onafhanklik, netjies en energiek. Dans lekker en hou van my gekose musiek. Het al baie gedigte geskryf en soek natuurlik nie kansvatters nie! 🚴🎶💥Gesonde
Sy Ideale Pasmaat
Gesonde en aktiewe dame, sportief met 'n passie vir die lewe! Nie gebind met kinders of afhanklikes nie en moet onafhanklik kan oorleef! Moet rustig wees en haar geraamtes uit haar kas nie as verskoning vir kontak te gebruik nie! Moet haarself ken en nie voorgee nie! Liefdevol💥
Wat Sy Vriende Sê
Depnbok het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Depnbok moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.