0

PlaasMeisie22

32 – Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Boere meisie soek haar maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het op die plaas groot geword en het maar my plaas maniere. Ek gee nie om vir modder nie en is altyd in vir n lekker braai. My werk is belangrik maar sal dit op gee vir die regte persoon as ek moet. Ek glo daarin om mekaar te ondersteun in als wat mens aanpak. Die natuur is waar ek rustigheid vind. Ek hou van grappies maak en kan nogal bietjie sarkasties wees op tye, maar het ook n erinstige kant. Ek is baie erg oor lojaliteit en eerlikheid.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat dieselfde waardes het, vir n vriendskap of dalk meer. Iemand wat ook nie meer alleen wil wees nie.

Wat Haar Vriende Sê

PlaasMeisie22 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

PlaasMeisie22 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.