In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het n goeie plat op die aarde persoonlikheid. Ek hou van grappe maak en die buite lewe. Ek is baie erg oor my kinders en my familie. Ek hou van lees en rustig wees. Ek drink nie
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet hou van die buite lewe. Ons moet lekker kan gesels met mekaar en saam grappe maak. Hy moet n familie mens wees en ook self van die buite lewe hou. Hy moet ook n liefhebber van diere wees
Wat Haar Vriende Sê
Mona04 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Donkerbruin | ||
Oogkleur: |
Blou-Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Sarkasties |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Uitspattig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |