Sons26Sons26
Sons26

47 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Sons26Sons26
7

Sons26

47 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Sonskyn of plein Jane

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

'n Titseltjie oor myself: ek "love" malva poeding, goeie musiek en 'n heerlike koffie. Ek het laaaank terug dan en wan gaan skubaduik, tyd was nie altyd beskikbaar of aan my kant nie en "life happens". Ek hou absoluut niks van riller flieks nie, maar geniet 'n goeie komedie, afrikaanse rolprent, aksieflieks en die goeie animasie flieks. "Chick flicks" sal ek op my eie kyk maar sal nie omgee as jy een so nou en dan saamkyk nie. 'n "Girl's day" by die spa is 'n rare verskynsel maar ek geniet dit wanneer dit gebeur. Dit sit my af wanneer iemand nie tafelmaniere het nie en ek haat vlieë (wie doen nie!) Ek sal nie noodwendig 'n debat-kompetisie wen nie, maar ek kan 'n baie goeie saak stel indien nodig. My vriende sal my verseker as 'n introvert beskryf. Ek hou nie daarvan as mense laat is vir enige iets nie, dis net disrespekvol. Ek is 'n "behind-the-scenes" persoon en hou nie van die kollig nie. Ek kan baie nonsens opvreet, maar die dag wanneer ek besluit het ek het genoeg nonsens gevat, dan is dit "fluit-fluit daardie storie is uit!" Ek help graag, maar mense het my geleer net tot op 'n punt - ek help nie meer ten koste van myself nie.

Haar Ideale Pasmaat

Jy sal nie bedreig voel wanneer jy my "toolbox" sien nie en jy sal ook nie daarvoor skrik wanneer jy my 'n pap wiel sou moes sien ruil nie. Verdermeer sal jy ook my delegasie vaardighede raaksien en waardeer ~ eens op 'n tyd het ek gedink ek is "superwoman" en agter gekom sy bestaan net in die flieks ~ maar daar is sommige van ons wat 'n "close second" teenoor "superwoman" staan :-)

Jy het jou eie stokperdjies en belangstellings, maar jy kan ook die nodige tyd spandeer om my beter te leer ken en dinge saam met my te doen.

Jy het reeds baie dinge in die lewe bereik wat jy wou bereik het, en jy is reg om jou spasie met iemand te deel, jy weet waarna jy opsoek is en net die ander helfte van jou sal nou by jou pas.

'n Musiek konsert so nou en dan sal jy saam met my kan geniet, of 'n braaitjie saam met vriende. Bowenal het jy integriteit en sal jy hou by jou woord ~ ja is ja en nee is nee. Natuurlik is daar gevalle waar daar onderhandel kan word :-)

Verder besit jy ook hierdie eienskappe:
~ jou vriende kan jou dalk beskryf as 'n "gentle giant"
~ jy is 'n positiewe innemende persoon wat 'n sin vir humor het
~ jy is skuldvry is, want ek is skuldvry
~ jy het aan kwelpunte gewerk het waar vorige verhoudings gefaal het en jy agtergekom het wat jou aandeel was
~ jy kyk na jou gesondheid, jy's nie vuil nie en jy het nog al jou tande wat mooi versorg is
~ "live and let live" - ieder elk van ons het al iewers groot nonsens aangejaag, hou op om die tipiese "bachelor-mindset" te hê, eendag as jy oud en grys is, en jy het aangehou met jou "bachelor-mindset" gaan jy spyt wees as jy op 70 arriveer en besef, jy was verkeerd gewees...

Wat Haar Vriende Sê

Sons26 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Dans; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Skietsport; Stap; Valskermspring; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Nuuskierig; Afgestomp
Eerlikheid:
Uiters