Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n mens wat daarvan hou om te lag en om ander te laat lag. Ek hou nie van leuens of vuiltaal nie en slaap ook nie rond nie. Ek hou van om in die somer by die swembad te le met 'n boek. Ek is 'n positiewe mens en sien altyd die mooi in ander raak. Ek is ook 'n kind van God. Die lewe is swaar genoeg en is daar baie hartseer daar buite, so waarom moet ons dit nog moeiliker maak vir ander. Waarom kan ons nie net die lewe geniet en met ander deel nie sonder om seer te maak nie.
Haar Ideale Pasmaat
Hierdie een is 'n moeilike een. Hoe beskryf jy jou ideale pasmaat. Ons is nie een dieselfde nie, maar kom ons begin by die kwaliteite van die maat wat ek soek. Hy moet eerbaar wees, respek vir homself he dan sal hy respek vir ander he. Hy moet 'n mooi hart he en vir ander omgee en 'n kind van God wees. Die ding wat enige verhouding sal vernietig is oneerlikheid, leuens en natuurlik glo ek daarin dat as God nie in verhouding is nie, sal en kan dit ook nooit werk nie.
Wat Haar Vriende Sê
sithuppelinjoustap het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Jazz; Latyns; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Lees |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Dans; Stap |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |