WillemK_933WillemK_933
5

WillemK_933

54 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Die lewe is n lied. Partykeer bietjie vals maar dit bly n lied.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 22 Maart 2024

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek sal my self Kan beskryf as n baie optimistiese persoon. Ek aanvaar my omstandighede en probeer altyd die beste van n saak maak. Almal het die reg om gelukkig te wees. Wees dankbaar wat jy het. Vergeet die negatiewe dinge in jou verlede en werk aan jou toekoms jy kan dit nog verander. Lag en die wereld lag saam met jou. Huil en jy huil alleen. Waardeer jou familie en vriende. Lig jou kop op , môre sal die son weer skyn.

Sy Ideale Pasmaat

Lojaliteit is die basis van enige verhouding. Daarmee saam gaan kameraatskap. Voeg daarby eerlikheid , hoflikheid , vriendelikheid ,wysheid en respek. Dit kos niks om vriendelik te wees en te lag nie. Ek soek n maaitjie wat saam met my dinge kan doen en nie te ernstig is nie want ek is nie. Dinge soos saam sport beoefen. Ek hou baie van draf sport. Wil ook weer gaan toer. Dis een van my passies en ek gaan dit def weer doen. Die lewe staan nie stil nie en as mens wag vir later gaan dit nie gebeur nie. Later is nou.

Wat Sy Vriende Sê

WillemK_933 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 51
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Asiër; Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Kanovaart; Perdry; Roei; Skaak; Skietsport; Stap; Swem; Visvang; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Ander
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters