Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
27 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 30 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
So 'n bietjie oor my... Wel, ek sal vir jou glimlag en groet indien ons vreemdelinge is wat by mekaar verby stap in die pad. Ek glo in vriendelikheid, empatie, deure oophou, selfone wegbere tydens gesprekke, die belangrikheid van familie en altyd tyd maak om na 'n vriend te luister.
Ek is nie 'n sosiale vlinder nie en koester my alleentyd seker meer as wat ek moet. Ek glo nie dat die stiltes gevul moet word met klanke nie; die stilte het sy eie harmonie.
Die tipe aktiwiteit wat ek doen is nie belangrik nie, solank ek kan lag. Komedie is my gunsteling aspek van alles en my sin vir humor sal jou twee keer laat dink en hopelik laat saam lag.
Haar Ideale Pasmaat
Eerlikheid moet die kern van enige verhouding wees. Iemand wat nie geflous word deur die tydelike dinge van die lewe nie. Glitter is nie altyd goud nie. My ideale pasmaat moet 'n baie goeie sin vir humor he en nie kleingevoelig wees nie (ek hou van grappies maak).
Ek glo dat 'n mens se siening van sy/haar ideale pasmaat met tyd verander en dus maak ek nie 'n lysie gegiet in yster nie.
Wat Haar Vriende Sê
ParisForOne het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Sarkasties |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Kookkuns; Lees; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Gimnastiek; Kampering; Rugby; Skietsport; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde: |
Nuuskierig; Skaam |