Gus123

34 – Paarl (Simondium), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Opsoek na my hart se ander helfte.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl (Simondium), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Wynland; Noordelike Voorstede; Helderberg; Darling; Malmesbury; Moorreesburg; Porterville (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja; Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele; Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Plat op aarde, nederig, eerlik en opreg. Sag maar hard. Groot liefde vir diere en ons mooi natuur. Ek is hard werkend en probeer groei om myself te verbeter.

Wil nie games speel asb en gaan ook niemand se tyd mors nie.

Ek is n buite mens lief vir natuur en diere. Ek is n plaas bestuurder. Ek bestuur n Vark plaas maar daar is ook skape en beeste op plaas. So jy moet van die plaas lewe hou en sy uit daagings en PS daar mag dalk n klankie aan my wees as ek huis toe kom 😀 of deur die huis waai 😉

Aktiviteite en belanstelings, hiking, site seeing, kamp, visvang, bike ry, 4x4.......... lys lank ;-)

PS. Die plaas hou my redelik vas so as jy n out goining persoon is mag dit tere want ek het nie altyd tyd om op straat te le nie.

Sy Ideale Pasmaat

Nederig plat op aarde. Waardeer die klein dinge in lewe, as aardse goed. Wat jou beursie mis kyk en jou ook af en toe verras. Iemand wat nie bang is om hande vuil te maak nie, liefde het vir natuur en diere. Veral die plaas lewe want ek is n boer as beroep.

Geen games speel, iemand op reg en weet wat sy soek. Persoon wat half uit gekuier is en nie meer aande in clubs wil uit hang nie. Iemand wat weet wat sy wil he in lewe en werk daarvoor. Maar net n plain Jain boere meisie :-)

Ps. Plaas lewe is n leefstyl (werk en plisier in 1 paket)

Wat Sy Vriende S

Jannie vertel...

Dood gewone ou siel. Plat op aarde voete goed gegrond. Old school en uit en uit n boer seun een wat hou van kaalvoet loop.

Hy hou van buite wees - kamp, vis vang, hike, fiets ry, bike ry, 4x4.......

Groot liefde vir natuur en dier. Bosveld of see.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Houtwerk; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Aussie-reëls Voetbal; Boogskiet; Branderplankry; Gholf; Jag; Perdry; Roei; Rugby; Seil; Seilplankry; Ski; Skietsport; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Staptogte; Surfski / Kajak; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Waterski; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Gebruik Dwelms:
Nooit
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Baie