SielstrelerSielstreler

Sielstreler

43 – Brits (Ifafi), Noord-Wes, Suid-Afrika

Opgee is n keuse, geen omstandighede het n invloed daarop mnie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits (Ifafi), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hartbeespoort (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Want ek ken myself! Ek gee wat ek kan en neem wat aangebied word! Ek luister met oorgawe en spreek my beurt waneer die tyd reg is! Ek het al die rug kant van die lewe gesien, maar het besluit dat die rug net die agterkant van die bors is, so wat is die probleem!

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat nie sal opgee nie! Wie se beloftes en liefde nie n vervaldatum het nie! Wat bereid is om te lewe en te leer! Wat lief is vir haarself, kan vergewe wie haar tena gekom het en kan bou op dit wat goed is! God kan ken in alles en positief is

Wat Sy Vriende S

Sielstreler het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Sielstreler moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.