Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bethulie, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
22 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Student | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
23 - 30 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
166cm (5' 5.4") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n saggeaarde meisie wat nie nonsens vat nie. Daar is baie om te leer ken, maar ek gee nie alles onmiddelik weg nie. Ek is baie ingesteld op waardes en hou nou niks daarvan as mense vir my jok nie. Ek is lief vir musiek en die natuur. Ek maak graag musiek of gaan stap in die veld en ek glo dat liefde vir familie en vriende baie meer werd is as aardse dinge in die lewe.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet my kan ondersteun in alles wat ek doen. Hy moet my kan aanvaar soos ek is, kommunikasie en eerlikheid is 'n baie belangrike faktor en hy moet 'n goeie waarde sisteem hê. Hy moet verkieslik ook van buitelewe hou sodat ons dit saam kan geniet. As kompromie nie teenwoordig is in 'n verhouding nie kan dit vernietigend wees.
Wat Haar Vriende Sê
Veldblomsiel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Veldblomsiel moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.