Potdeksel4

44 – Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika

Een van n soort

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 30 September 2020

Verander: 30 Junie 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vasberade en as op iets besluit het hou ek daar by. Eerlikheid en opregheid speel n groot rol in my lewe. Familie beteken baie vir my. My hande moet heeltyd besig wees. Sukkel soms om stil te sit is heeltyd aan die gang. Ek glo alles gebeur in die lewe met n doel. Hou van by die huis wees asook die buite lewe alles op hul regte tyd. Het nie meer tyd vir bullshit in my lewe nie. Hou van braai en kuier saam met family en vriende, dans,jag, skiet, om n kampvuur sit en kuier.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet eerlik en opreg wees. Nie net aan homself dink ni. Ander mense ook soms eerste stel. Nie bang wees om sy hande vuil te maak as iets reg gemaak moet word nie. Ja is Ja en Nee bly Nee. Moet hou van binne wees asook die buitelewe, alles op hul eie regte tyd. Oneerlikheid, leuns en agteraf wees sal dinge vernietig. Asb as jy hier is vir sex praatjies ens hou maar eerder verby. Ek is ordentlik groot gemaak. As jy nie respek vi my kan toon nie is jy nie n man noem werd nie.

Wat Haar Vriende S

Potdeksel4 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans
Die Diep Goed
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Baie