LAFINALAFINA
7

LAFINA

63 – Port Shepstone, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Opsoek na Liefde so kom ons skryf ons die Roman.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 24 Oktober 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

EK is vreeslik vriendelik, grapperig, loyal, betroubaar. EK het baie liefde om te gee. EK is lief vir mense en Ek hou daar van om mense te entertain en kan maklik met mense assosieer. EK is lief vir die lewe. EK kan klavier an Kitaar speel. Ek is vreeslik lief vir dans veral Sakkie Sakkie en sing pragtig. Ek is lief vir bak en kook. Ek kan iemand wat liefde soek vreeslik gelukkig maak met my pragtige stralende persoonlikheid en liefde. Mense LOVE my.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat my kan respek toon. Vir my oneindiglike Liefde Sal gee dag en nag. Mooi met mekaar praat en alle dingetjiies saam doen. Ek Sal saam met hom toer net waar hy wil gaan in die wereld. Die hele wereld sien. Ek soek my maatjie tot die einde saam. Ek Sal met jou trou as jy my vra LIEFLING.

Wat Haar Vriende Sê

LAFINA het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Shepstone, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Ram
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Wit
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Finansies; Afgetree; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Laf; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Volk; World
Lees:
Dis OK
Boeke:
Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Basketbal; Boks; Branderplankry; Dans; Kampering; Kanovaart; Muurbal; Perdry; Seil; Seilplankry; Ski; Sneeuplankry; Staanroeiplankry; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Visvang; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters