AngelQiiAngelQii
AngelQii

23 – Pretoria (Rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika

AngelQiiAngelQii
1

AngelQii

23 – Pretoria (Rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons maak ons lewe n gedig

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het n goeie uitstaande persoonlikheid meeste mense hou van my hoe ek is
Ek love die natuur, musiek, drama, kuns, en perdry
My belangstellings is fotografie en perdry en like pool speel
Om te ontspan luister ek na musiek of speel pool
Ek wil genoeg geld he en lewe teen voluit

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikheid, liefde, omgee, respek, ondersteuning is vir my baie uitters belangrik
Ek wil alles deel en wil altyd alles saam doen en uit gaan na plekke en dinge saam doen
Oneerlikheid sal die verhouding verniettig en om goed weg te steek en nie n probleem op te los nie

Wat Haar Vriende Sê

AngelQii het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Portugees
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 25
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Bemarking en Verkope; Ander
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek haat dit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Fietsry; Gewigsoefeninge; Krieket; Perdry; Sagtebal; Waterpolo; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Reptiel(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Sarkasme; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters