ChikadeeChikadee
2

Chikadee

60 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

My lus vir die lewe is vars

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek lag graag en het n lekker sin vir humor. Hou van die mooi in die lewe - my huis, tuin, natuurskoon, liefde. Ek speel graag tennis en padel en stap. Ek wil net nie in 'n tent vakansie hou nie😂, maar ek love travel. Italië is my heel gunsteling land. Ek doen pottebakkery, naaldwerk en alle kreatiewe goeters. Ek kyk graag series of flieks. Lang ente stap op die strand - heerlik
En ek love tuinmaak. Ek love die lewe, maar bowenal is ek die mees lojale mens. Ek love braai. Ek wil net die lewe omarm met geen nonsens nie.

Haar Ideale Pasmaat

Goedversorg en persoonlike higiëne is baie belangrik. Wees sportief en leef gesond. As jy my nie 'n prioriteit kan maak nie, sal dit nie werk nie. Jy moet absoluut eerlik en betroubaar wees. Kommunikasie is nie-onderhandelbaar nie. Jy moet' n lekker mens wees en my by jou belangstellings insluit. Narsiste pas nie by my persoonlikheid nie. En as jy mooi aantrek.....o lala
MAAR as jy my spesiaal laat voel, sal ek glad nie omgee nie. Gaan saam met my kerk toe. Ek hou ook nie van mans wat vuil taal gebruik nie. Ontroubaarheid is nie onderhandelbaar nie.

Wat Haar Vriende Sê

Chikadee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 64
Sterreteken:
Kreef; Skerpioen; Waterdraer; Visse
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters