CoveredwithdewCoveredwithdew
10

Coveredwithdew

67 – Centurion (Shere), Gauteng, Suid-Afrika

Ek is liefdevol en sal alles doen om my maat gelukkig te hou.. Moet saam die Here Dien

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 29 Februarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

I am very straight forward and a down to earth woman.. I have no baggage, the past is in the past.. I am loyal, faithful, honest, reliable and loving
Ek is n baie eerlike, opregte mens, plat op die aarde.. Gee om vir ander se pyn en swaar kry.. Ek het baie liefde om te gee en net so baie om te ontvang.. Saam kan ons mekaar op die hande dra en met God in ons verhouding, hoe kan ons verkeerd gaan?
Ek is baie romanties en hou daarvan om die man in my lewe te bederf...

Haar Ideale Pasmaat

A man who is not shy to pray with me.. Loyal, trusting, honest, faithful, responsible and must be my safe haven and my confidant... I am looking for a sincere and honest man with whom I can start a great friendship with, which in time, can be something much more serious.. I am looking for my last true love and soul mate
Ek soek na my sielsgenoot.. Hy moet n mense mens wees en saam met my die Here kan dien.. Eerlik en lojaal wees.. Weet wat hy wil hê in die lewe.. Iemand met Wie ek n pad kan stap en n pragtige toekoms kan bou vir die tyd wat ons nog gespaar word.. Kan jy die persoon wees? 🌹

Wat Haar Vriende Sê

Coveredwithdew het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Shere), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Ram
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Dobbel; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Kampering; Kegelbal; Motorsport; Rolbal; Rugby; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Flankering; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters