Muis21Muis21
1

Muis21

22 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Vat n kans jy weet nooit hoe asemrowend dit kan uit draai nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek's n plat op die aarde meisie ek is mal oor die natuur kom goed oor die weg met mense en kinders ek hou van kamp en buite wees so dit sal lekker wees om iemand te hê wat saam my sal wil kamp en onder die sterre hemel braai

Haar Ideale Pasmaat

Ek's n handvol so sal moet hare op sy tande hê sal my moet by staan deur die goeie en slegte tye daar wees vir my as ek n skouer nodig het om op te huil of net iemand om mee te kan praat soek iemand om saam te lag en n avontuur aan te pak

Wat Haar Vriende Sê

Muis21 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
22
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
21 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Muis21 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.