Sanet007Sanet007
Sanet007

45 – Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Sanet007Sanet007
4
18

Sanet007

45 – Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek bring die koffie, jy bring die geselskap

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Omdat ek ’n sagte hart het, opreg is en regtig omgee. Ek glo in respek, lojaliteit en die klein dinge wat ’n verskil maak.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat opreg, eerlik en betroubaar is. Iemand wat weet hoe om te lag, kan luister met aandag, en respek het vir ander. Iemand wat nie bang is vir ware emosies nie en wat saam met my deur die lewe wil groei.
Ek soek iemand wat gemaklik is met homself, lekker kan gesels, en nie bang is vir stiltes wat gemaklik voel nie. Iemand wat familie waardeer, die klein dinge raaksien, en liefde gee sonder voorwaardes.

Wat Haar Vriende Sê

Sanet007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Stil
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
TV Programme:
Dokumentêr; Komedie / Sitkom