In sy eie woorde...
Oor Hom
Opregte omgee mens wat lief is vir die buitelewe en die natuur. Mal oor visvang, kamp, stap, avontuur. Hou ook van tuinmaak en kos maak. Familie is baie belangrik. Opsoek na liefde. Ek weet wat ek in die lewe wil hê, nie een vir hookups en random fun nie. Eks n baie eerlike en reguit mens so jy sal altyd weet waar jy met my staan.
Sy Ideale Pasmaat
Opsoek na n eerlike en opregte man wat opsoek is na liefde en weet waarna hy in die lewe soek. Moet daarvan hou om dinge te doen en plekke te gaan. N liefde vir die buitelewe en diere is n voordeel. Jy hoef nie perfek te wees nie, wees net n goeie mens. Goeie maniere en n mooi hart is aantreklik
Wat Sy Vriende Sê
PtaBoerseun het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Geskeer | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
31 - 61 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
PtaBoerseun moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.