MosselsMossels
Mossels

43 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

MosselsMossels
1
1

Mossels

43 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Kom ons skep herinneringe.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Donderdag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Die lewe is n storie, jy leer om deur dik en din tuie te gaan en hoe om dit te hanteer vir langtermyn groei. Vriende/ familie ken my as positief, vriendelike, omgee en sê ek het n hard van goud, die lewe geniet en hou van spontaan te wees. Lief vir diere, natuur, kamp, braai, road trips, relax tuis. Ek geniet DIY projekte, restoration en nuwe uitdagings.

Sy Ideale Pasmaat

Positiewe mind set het en wat omgee en waardeuring wys van die kleiner dinge in die lewe. Wat spontaan is. En wat van uitdagings hou en die lewe verken. Wat God deel van jou lewe maak. Wat liefdevol is. Iemand wat verstaan dat die lewe vat almel deur diep en laag waters, en om easy way te vat nie n opsie is nie maar om saam te staan deur dai uitdagings te groeie en sterker uit te kom. Sukses kom van jou vermoe om deur uitdaging te werk en nie weg te hardloop nie.

Wat Sy Vriende Sê

Mossels het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Persoonlikheid
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Houtwerk; Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Kampering; Roei; Stap; Swem; Visvang
Kos
Kookkuns:
Indies; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters