Frangipani_303Frangipani_303
Frangipani_303

41 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Frangipani_303Frangipani_303
2
83

Frangipani_303

41 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Diamant met baie fasette

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 05 Februarie 2026

Verander: 04 Februarie 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie rustige en sagte mens wat graag wil oud word saam iemand wat vrede en geluk bydra tot my lewe. Ek kyk mooi na myself en verwag ook dat die man in my lewe mooi na my sal kyk soos wat ek na myself kyk. Ek hou van lekker kos en die natuur, n goeie series en n stappie nou en dan. Ek bad elke aand in kerslig en pamper myself gereeld met lekkerruik produkte. Ek hou baie van dans ook!

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek basically net iemand by wie ek veilig en versorg voel en wie se intensies rein is met my. Hy moet sy plek ken as man en ook mooi kyk na homself tot die beste van sy vermoe. Die man in my lewe moet eienskappe van selfbeheersing en geduld toon.

Wat Haar Vriende Sê

Frangipani_303 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Frangipani_303 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.