BergbeerBergbeer
Bergbeer

27 – Paarl (Northern Paarl, Paarl), Wes-Kaap, Suid-Afrika

BergbeerBergbeer
1
3

Bergbeer

27 – Paarl (Northern Paarl, Paarl), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Siel soek ekstra paar voet sporre saam op lewes pad.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek's plat op die aarde, hardwerkend, staat maaker, rustig en partykeer 'n grap jas. Hou van die natuur en diere. Om te ontspan doen ek motorfiets ry, teiken skiet, 'n draai te stap of selfs te gaan dans (sokkie). Hou ook van kamp, perd ry en plaas lewe.

Sy Ideale Pasmaat

Kan praat oor as iets pla. Die persoon is vriendelik, respekvol, betroubaar en plat op die aarde. Het goeie verhouding het met hul ouers. Het 'n passive wat hulle volg. Hou van die natuur en diere. Kan 'n bok vir sports wees. Glo in die Here. Moet my kan uit daag om better te doen in enige iets in die lewe.

Wat Sy Vriende Sê

Bergbeer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl (Northern Paarl, Paarl), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Paarl (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 31
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Motorsport; Perdry; Rugby; Skietsport; Stap; Stoei; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Japannees; Kroegetes; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters