In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n ordenklike vrou op my plek met goeie waardes. Ek gee om vir ander en ek is liefdevol. Ek help altyd waar ek kan 🙂 Ek is altyd jou nr wat jy bel as jy hulp nodig het of n gunsie benodig, ek kan net nie beslis sê dat ek gaan optel nie 😜 maar probeer so 5 keer na mekaar bel 🤣 Ek werk as n naskool juf met gr 1's en 3's. EK HOU VAN EERLIKHEID! Ek haat n leun en oneerlikheid
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand wat n vrou goed behandel eerlik en opreg is. Iemand wat weet wat liefde beteken en opreg lief kan hê. Iemand wat weet hoe om n vrou met respek en die nodige sagheid te behandel. ❤️❤️ Leuns en oneerlikheid vernietig n verhouding
Wat Haar Vriende Sê
Vivaloca het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
34 - 46 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
161cm (5' 3.4") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Vivaloca moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.






