In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n positiewe mens, lag baie en gee om vir mense wat my respekteer! Ek is 'n christen. Maak my gelukkig en ek maak jou gelukkiger. Ek het 'n klein hartjie maar ek kan hom deel. Ek hou nie van mense wat ander veroordeel nie. Ek hou van musiek, 'n lekker fliek, naaldwerk, visvang, braai, lees, rugby en dan sommer net gesels.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet kan lekker gesels, kan praat as enige iets pla! Hy moet kan drukkies uitdeel,en 'n goeie eerlike maat wees. Hy moet lief wees vir die natuur, visvang, rugby en musiek. Dan moet hy ook 'n christen wees. Ek hou van eerliheid, vertroue en standvastigheid! Hy moet ook kan luister as iets my pla!
Wat Haar Vriende Sê
Self het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
67 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
67 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 203cm (6' 7.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Self moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
