Suksesverhale
Stuur jou suksesverhaal. As ons jou suksesverhaal publiseer sal jy 'n gratis subskripsie ontvang wat jy vir 'n vriend kan gee.
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
23 Mei 2023
,
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
4 Mei 2023
,
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
27 September 2022
,
Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
23 September 2022
,
Liefde van my lewe gekry.
23 September 2022
,