Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

HarleyQuinn_RRHarleyQuinn_RR
2
16
HarleyQuinn_RR

46 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Hou van MotoGP, Rugby, Braai. Ek doen nie beklei nie so hou verby as jy nie mooi kan praat nie.

AardreisigerAardreisiger
1
0
Aardreisiger

41 - Marken, Limpopo, Suid-Afrika

Avontuur mens. Natuurliefhebber. Off-grid home-steading tipe wat glo dat elke saad wat ontkiem een stap nader aan vryheid is. Pa van die wonderlikste seuntjie ooit. Kampvuur, tuisgemaakte kaas en...

StellieBellaBokStellieBellaBok
3
31
StellieBellaBok

42 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo, Suid-Afrika

Ek het 'n warm hart en soveel omgee om te gee. Ek is 'n baie positiewe persoon en glimlag altyd.

JachquesJachques
4
0
Jachques

42 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Wel ek kan potjie kos, braai en gewone allerdaagse kos maak. Ekt 'n goeie sin vir humor, eerlik, opreg en lojaal. Ek kan vas dans en geniet 'n lekker kuier. Ekt 'n dogtertjie van 8 jaar oud wat nie...

StouterBoudeStouterBoude
1
19
StouterBoude

37 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

• Ek bring egtheid en diepte: Ek hou nie van vlak gesprekke nie. Ek luister met my hele hart en gee vir mense die ruimte om hul ware self te wees sonder om geoordeel te word. • Ek is 'n...

Riaan01Riaan01
1
0
Riaan01

49 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Het die lewe ervaar en opsoek na iemand wat seer kry ken.Hou van kos maak, honde en n sagte plek vir kinders en ou mense.

Oor Bokliefde

Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!

Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026