Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

PeaceMaker_789PeaceMaker_789
1
PeaceMaker_789

45 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is 'n Introvert, hou van mense, lief vir kinders, geniet my vryheid en wil nie te gou in 'n bye nes trap nie....

Boeta17Boeta17
1
Boeta17

42 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n passievolle, opwindende avonture mens en wil graag lewe saam my liefde en bou op n toekoms. Ek het soveel liefde om te gee...

WilmaC1983WilmaC1983
1
WilmaC1983

40 - Lichtenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

I am not one in a million kind of girl. I'm a once in a lifetime kind of womam.

StoutekaboutertjieStoutekaboutertjie
1
Stoutekaboutertjie

42 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is n spontaneous, avontuurlustige en genotvolle man wat lewe geniet ten volle. Soek daai person wat lewe saam kan genie.

CaringDaisyCaringDaisy
1
CaringDaisy

44 - Heidelberg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het baie liefde om te gee. Ek haat leuens' hoogmoed en mense wat vals is en voorgee. Ek is passievol en is erg beskermd teenoor die wat ek liefhet.

JoedbJoedb
1
Joedb

47 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Dit is om uit te vind :-), leer iemand ken deur wie en hoe hulle is, nie deur net wat hulle jou vertel nie.

Oor Bokliefde

Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!

Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023