In sy eie woorde...
Oor Hom
Thanks for reading my profile. Ja en dit kos niemand niks om te gesels nie . Ek luister en gesels graag. I am not a couch potato. So sorry I am not fond of soapies . I am handy, artistic and active . I can't recycle time so I feel it should not be wasted. Use it while on this side of the dirt.
Ek is mal oor die wildparke, koffie en antieke winkels ,see, ,grondpaaie, bosse, berge en ry na afgesonderde areas in ons land
I used to sing in choirs, played in operas and I am mad about any and all forms of art . Ek is dus mal oor musiek en ek is lief vir diere.
It is easy to make contact and be friends? It can be an interesting experience . Ask yourself and try and get a no as an answer .
I am not looking for a nurse, a place to stay or a servant girl. I am financialy independant . So you should be too.
Have you ever longed for understanding and acceptance? Try me. I am gentle yet an adventurous, deep thinker and I would like to discover your uniqueness. Ek is nie oudmodies of verkramp nie. Verlig wakker en lewendig en hou van grappies en vrolik wees.
Geniet die dag verder en mis niks ..... .And oh yes you can see my photos. Show me yours please.
Ek weet waar ek is in my lewe en weet waarheen ek gaan.
You wont be alone in the kitchen! Why should you be?
You wont go to church alone and I do open car doors.
Sy Ideale Pasmaat
Ek sal daarvan hou dat jy langs my wil loop want die lewe is om te deel. And I would like you to be part of it. Lets do something before we miss out on the interesting things in life. I feel its a waste to not take part in those things that makes you smile .
I am sure you are fascinating and your complexity only makes you more interesting. If so, I would enjoy hearing from you. Would you like to share some of your thoughts , feelings hopes and ideas? Looking for a friend ? Try me.
I am after friendship , experience and life.
I am looking for sanity and maturity .
You can see my photos so show me yours. Photos of 20 years ago dont work.
Enjoy the day and be happy and keep on smiling..
Wat Sy Vriende Sê
Imyours het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
79 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
Enige | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Nederlands; Engels; Duits | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; R&B / Soul; Rock; Volk; World |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Pottebakkery; Sing; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Branderplankry; Gewigsoefeninge; Krieket; Krygskunde; Lyfbranderry; Motorsport; Rugby; Tennis; Visvang |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Glutenvry; Suikervry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |