Vastrap

82 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

0

Vastrap

82 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Soek spontane maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is lief vir sport - speel gereelde gholf. Vorm my eie opinies, lief vir uitdagings.
Op soek na vriendskappe waar ons deel neem aan alle ander vorme van aktiwiteite. Ek is 'n baie gemaklike, nie buierig, geen mood swings, nukke of grille mens. Baie liefdevolle, positiewe, lewenslustig, lief vir die lewe, die natuur, diere. Kan praat oor byna alles (wye elangstelling). Praat baie sê niks. Het 'n mening oor alles en vra altyd Hoekom.
Ek is baie romanties, gek oor aanraking, cuddle, drukkies, soen en wat daarop volg. Vir my is dit die belangrikste bestanddeel van 'n verhouding!
Ek baie eerlik met jou wees, en indien jy dan nog wil gesels, dan doen jy dit met oop oë.
Haat TV. Baie lief vir musiek, kuier, onthaal, buitelewe, maar stil oomblikke net met my maat is baie spesiaal. Ek lag altyd, is lekker stout, 'n terggees maar is ook baie ernstig oor die lewe, die liefde en mense se gevoelens.
BELANGRIK om NOOIT op te krop nie, MOET altyd eerlik probleme uitpraat. Wil nooit hoor wat ek wil hoor nie.
Gek oor die Skepper en sy skepping, Seun en Heilige Gees. Ek glo nie meer nie -- ek WEET en Lewe 24/7 saam.
Dit alles in een pakkie, wat wil jy meer hê?

Waarskuwing: Moenie alles glo wat jy lees nie. Balanseer elke sin, praat met my dan maak jou eie gevolgtrekking

Sy Ideale Pasmaat

Lag maklik. Romantiese/Realis. Gesels maklik oor enige onderwerp.
Eie opinies, maar vatbaar vir oortuigings.
Lewe is avontuur om te ondervind.
BELANGRIK om NOOIT op te krop nie, MOET altyd eerlik probleme uitpraat.

Stoud en n "Sport"

Wat Sy Vriende Sê

Vastrap het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
82
Sterreteken:
Bul
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oostelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
65 - 80
Sterreteken:
Enige
Lengte:
141cm (4' 7.5") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Houtwerk; Kaartspeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Gholf
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Indies; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek sien verskeie mense
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie