0

waarsjy123

80 – Blouberg (parklands), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

'n Maat om dinge saam met my te doen

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is nog voltydse werksaam by 'n prokureursfirma en het uiteenlopende belangstellings soos lees; langs die see sit en die sonsondergang geniet. Ek stel belang in die lewe en alles wat daarmee gepaard gaan. Maar jy moet my maar self leer ken.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet vriendelik; bedagsaam en sorgsaam wees. Hy moet vir my 'n maat wees om saam mee te flief; uit te eet en sommer net langs die see te sit en die sonsondergang geniet. Hy moet nog aktief wees en self onderhoudend wees en goeie sin vir humor he

Wat Haar Vriende Sê

waarsjy123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg (parklands), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
80
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regte
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 75
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regte
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

waarsjy123 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.