0

Boland5253

57 – Suidelike Skiereiland (Somerset Wez), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Hou van Sushi, wat eet jy

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eks 'n vriendelike tog diep mens, vryf my verkeerd op en die Ierse bloed skop in. Ek hou van alles wat my fiks hou, rook glad nie nog nooit ouers gevra nie. Ek lief goeie kos en maak my eie pasta
'n Bier of wyn altyd welkom rooi vir winter wit vir somer
Ek draf graag en ry ook fiets nie om die blok nie maar het baie goeie jare op die Argus al gedoen
My ontspanning is natuur stappies berg klim en na die see luister
Ons het net een lewe so leef dit voluit voordat dit te laat is

Sy Ideale Pasmaat

My pasmaat sal wees om deel te vorm van my aktiwiteite spontaan kan 'n grap vat hou van kook sien die mooi in die lewe raak eerlikheid en baie liefdevol moet wees en ook 'n passie hê vir wat sy doen.

Wat Sy Vriende Sê

Boland5253 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Skiereiland (Somerset Wez), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Tsjad
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerbruin; Rooi
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Boland5253 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.