In haar eie woorde...
Oor Haar
Moeilike vraag die! Mense behoort my te leer ken sodat hulle 'Superwomen" in lewende lywe kan sien. Ten minste dit is hoe ek dink my familie en vriende my sien. Ek is die spreekwoordelike "go getter" perfectionist. Ek het min vriende maar die paar wat ek het sal deur vuur loop vir my en ek vir hul. Ek is ongelooflik lojaal. Meestal tot my ondergang. Ek kan ook pret wees. n Daredevil off sorts. Net nie iets met hoogtes nie....
Verder is ek maar n plain Jane. Dra min makeup. Hare meestal in n poniestert. Plat op die aarde. Kan lekker gesels oor als onder die son. As ek van jou hou is flankeer ook in die kaarte.... Die res moet jy maar self uitvind. As jy wil.......
Haar Ideale Pasmaat
Nie te dom nie....moet darem 'n gesprek kan begin en aan die gang hou. Goeie sin vir humor. Droog is ook reg. Netjies op homself. Nie die clingy tipe nie. Ambisieus en energiek. Aantreklik, maar nie noodwendig n oil painting nie.
Wat Haar Vriende Sê
Hartvangerofnie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 193cm (6' 4.0") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Hartvangerofnie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.