FraaiMeraaiFraaiMeraai
4

FraaiMeraai

62 – Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika

Lag saam met my..!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dit is lekker om oor als te kan lag die snaaks raak te doen. Mal oor kamp die Weskus Botswana en my kinders gelukkig almal getroud $ dis nou my tyd. Ek is baie rustiger hou my ni op met simple praaitjies en skinder ni. Ek hou van netheid alles skoon en daar moet orde wees beplan soms deeglik . Eks n maklike mens bok vir sports dan kan ek baie lag hoe meer avotuur hoe lekkerder. Als wat romanties is vir my baie lekker.
Ek wil net Lewe en lag ....

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand Wat maklike is sonder issues verlede uit los ons is nou by vandag. Iemand wat van netheid hou n skoon omgewing geniet. 'n Opgevoede Man Wat maniere het en weet hoe om n vrou met respek te behandel. Moet goeie humorsin he en die mooi en lekker in die Lewe kan geniet. Hy moet goeie beginsels waardes en kind van die Here wees. Verantwoordelik en bitter baie lief wees vir kamp, diere en bosveld vure en braai maar baie baie kan lag...

Wat Haar Vriende Sê

FraaiMeraai het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Lees:
Ek is 'n boekwurm
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus
Fliek Voorkeure:
Komedie
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)