Groenoogvrou1Groenoogvrou1

Groenoogvrou1

25 – Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Liefdevol. Diere lief. Kinders lief. Avonture . Adrenalien . Netheid. Skoonheid . Mense mens.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

- Soek nuwe mense in my Lewe
- Uitdaging
- Goeie mens
- Liefde
- Lekker lag
- Plekke gaan besoek of op Spoor
- Romanties
- Uitstralend
- Babbel bekkie
- Lus vir die lewe en nuwe uitdagings
- Goeie persoonlikheid en hart op die regte plek

Haar Ideale Pasmaat

- Romantikus
- Netheid ( Stink Nie , Sorg en Kyk Na homself )
- Anti-drug
- Aandag Kan skik aan Maat
- Omgee
- Hou van soene en drukkies
- Hou van vas Dan's
- Op dates vat
- Blomme gee
- Adrenalien (Ghold reef city, 4x4 ens )
- Kan dink Vir homself
-Nie groot ego nie maar self versekerd
-Bombasties
- Man Kan staan
- Sy maat kan Koester
- Moet eendag wil trou as die tyd en maat reg ia
- Kinders wil he
- Hou van diere
-Moet n ry ding he en Kan bestuur
- Moet nie n cheater wees nie !!!!!!!!!!!!
-Aandag en tyd
-Movies, uitgaan Saam vriende, uitstappies , doelgedrewe
-Moet Nie n Maat wil deel nie, Moet getrou Bly
-n werk he
- Mense vriendelik wees
-Spontaan
-lus Vir die lewe
-Nie n downer wees nie (mense af kraak Nie)
-Gemoedstoestand
-Versorgend

Wat Haar Vriende S

Groenoogvrou1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Motorsport; Perdry; Pluimbal; Rekspring; Roei; Rotsklim; Rugby; Seil; Skaak; Ski; Skietsport; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Veldhokkie; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal; Waaghalsige sport; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Glutenvry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters