In haar eie woorde...
Oor Haar
Wel ek dink ek is een van my eie soort. Malkop partykeer maar het ook n ernstige kant. Soek iemand wat my sal vat soos ek is en net vir my sal lief wees. Ek soek nie een van daai mans wat gevoude hande sit en die vrou moet werk en voorsien nie.
Ek is n pakkie deal. As ek gevat word, word ky kinders ook gevat.
Voel snaaks om jouself so te verkoop om ook geluk te kry.
So voel vry om n boodskap te los en dalk meer te hoor. Ek antwoord graag.
Tot die wind die volgende boodskap bring.
😁😁😁😁😁😁😁😁😁😁😁😁😁😁😁😁😁😁😁😁
Haar Ideale Pasmaat
Wel dit moet n mens wees wat nie vol nonsens is nie. Moenie sy neus optrek vir als nie. Moet n bok vir sport wees. Moet iemand doodgewoon wees en iemand wat nie geld na jaag nie. En iemand wat graag saam op my takkie wil sit deur dik en dun.
Wat Haar Vriende Sê
Kansie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth (Jeffreysbaai), Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
154cm (5' 0.6") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Kansie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.