In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek is baie verdraagsame mens en kan ook baie liefdevol wees. Ek sal 'n goeie huisvrou wees. Altyd by my man staan as daar probleme is
Ek soek nie 'n rykman nie net iemand wat my sal Lief wees.
Haar Ideale Pasmaat
Hy kan 'n Frankie vat maar matigheid voor OE. Hy moet 'n baie liefdevolle man wees. Hy moet saam met my krieket en rubgy kan kyk. Ons moet dinge saam kan doen. Hy mag maar 'n paar ekstra kilos he
Wat Haar Vriende Sê
Drukkies197 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Wellington (Worcester), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
147cm (4' 9.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Worcester (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 171cm (5' 7.3") | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Drukkies197 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.