In haar eie woorde...
Oor Haar
ek is iemand wat baie reguit is , maar ook n goeie sin vir humor. Ek hou nie van konflik nie , maar sodra daar gemors word met my of met die mense vir wie ek lief is , dan is ek buite beheer! Ek is mal oor karre , enige iets te doen met karre en drag racing is vir my n passie.
Ek doen fotografie as n hobby!
Ek is n classy mens , met waardes en standaarde.
Een ding wat die lewe my geleer het is , n storm duur nooit vir ewig nie , en daar is altyd n sonskyn met n reenboog na daardie storm.
Ek is ook baie volwasse vir my ouderdom weens die lewe my op n vroëe ouderdom die lelike kant gewys het ,daarom kyk ek na n ouer sielsgenoot wat volwasse is .
Ek is n bok vir sport en geniet altyd n heerlike brandewyntjie langs n vuurtjie.
eks beslis n ekstrovert , grapperig en vriendelik ek het ook baie liefde om te gee vir die regte persoon eendag.
Haar Ideale Pasmaat
- Liefdevol
- Eerlik
- Opreg
- Volwasse
- Respek
- Netjies
- skoon
- Altyd lekker ruik
Hy moet my kan aanvaar vir wie ek is , ernstig wees wanneer dit kom by die verhouding en ek MOET as sy prioriteit gesit word !
Leuens is een ding wat ek nie kan verdra nie , ek is sterk genoeg om die waarheid te hanteer.
Ek soek iemand om my lewe saam te kan begin.
Wat Haar Vriende Sê
Kayls het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
24 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Brits; Hartbeespoort; Koster; Rustenburg; Sun City; Swartruggens (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 32 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld; Swaar; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Kayls moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.