In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is uitgaande lag baie, het n goeie humorsin, en n wye veld van belangstelling’s. Ek vat graag aan mense vir wie ek lief is. Ek is ingelig en geniet goeie stories. Ek is positief en probeer die goeie in almal raaksien. Ek reis baie, neem graag foto’s (het nog hulp nodig) Ek waardeer kuns en sculpture en skilder oa. N goeie fliek en lekker kos maak my dag. Ek probeer n paar keer n week oefen, eet gesond. Ek
geniet fietsry, komedies en musicals.
Haar Ideale Pasmaat
Opreg, eerlik, goeie humorsin, goed belese en wat n wye veld van belangstelling’s het. N Stabiele, professionele natuurmens wat n sport beoefen en n redelike gesonde leestyl handhaaf, lief vir diere is en nie bang sal wees om voor die potte in te skuif nie. Hy moet kuns waardeer al is hy nie n conosieur nie. Daarvan hou om te reis, te ontdek en n effense avontuurlustige streep wat in sy guns gaan tel. Hy moet my kan bederf en na my stories luister. Hy moet die Here eerste in sy lewe stel. Jy hoef nie te kan brei en hekel nie. As jy n wiel kan omruil of kan reel is dit n bonus. Ek soek n nederige wyse man wat soos Abraham Lincoln dink. “You can tell the grateness of a man by what makes him angry” Hy moet goeie verhoudings met sy geliefdes hé. MOET JY NOG GEBORE WORD?
Wat Haar Vriende Sê
Ava222 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George (Mosselbaai Knysna Wildernis De Rust), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 62 | ||
Sterreteken: |
Ram | ||
Lengte: |
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Politiek; Gesondheid / Maatskaplike Sorg | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Optimisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Muzak; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Nie-fiksie; Reis; Topverkopers |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Meditering; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Kanovaart; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Politiek: |
Liberaal |
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde: |
Senuweeagtig; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |