0

ElizmaB

54 – Heidelberg (Heidelberg Plattelandse dorpie Wes-Kaap, nie Helderberg nie), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Bietjie liefde om die hart te laat lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

My Here kom eerste en my kinders tweede. Ek is trots op my ouma titel, nie n straf nie maar 'n blessing. Ek werk nog. Ek hou van skoon en netjies, maar nie pynlik perfek nie, deurmekaar kan ek handle maar nie morsig nie.
Ek soek n maaitjie vir my, wat my kan liefhe vir wie ek is. Wat my kan aanvul, beter maak en nie afkraak nie. Jy is wie jy is.
Ek is nie die rowwe tipe nie, dont talk under the belt please.
Het al my paadjie geloop en ek soek beter as wat ek gehad het, so ek gaan nie jou vloerlap wees nie. Not in it for cheap talk.
Ons almal het erens seergekry, maar maak seker jy is oor haar. Ek kan haar nie vervang en in haar skoene staan nie. Ek het my eie wat ek wil dra. Ek het baie om te gee, maar net as jy dit verdien. Ek kan nie vir jou sorg nie. Ek is ok op my eie, maar twee is beter as een. Ek is nog jonk genoeg om weer te lewe, maar verkies rustig.

Haar Ideale Pasmaat

Daar is nie 'n perfekte man nie, maar as jy God ken en my kan 2de stel gesamentlik met beide se kinders, is dit die basis van enige suksesvolle verhouding. Behandel my goed as jou geliefde, nie jou vloerlap nie en wedesydse respek. Moet netjies wees op homself en sy kar en garage. Nie morsig nie, Deurmekaar is ook ok. Ek is nie desperaat vir n man nie. My liefde loop nog erens rond sonder my. Jy kan bietjie drink, maar nie baie nie, dis n afsitter, nie rook nie maar ook nie a must nie. Wat kan sorg vir homself, maar nie by my wil afpak en he ek moet vir jou sorg nie.
I am good enough for the right person. Respekteer my en jy kry dit ook terug. Gee my n kans om myself te wees, ek wil jou nie verander nie, en as ek moet, is jy nie bedoel vir my nie. Rustige tipe maar nog lus vir die lewe. So baie om voor dankbaar te wees en tyd is nie in ons hande nie. As jy jonger as 50 is, is jy te jong vir my, ek kan nie jou ma wees nie.

Wat Haar Vriende Sê

ElizmaB het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heidelberg (Heidelberg Plattelandse dorpie Wes-Kaap, nie Helderberg nie), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die pretbederwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Sepies; Speletjiesprogramme; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Kampering; Rugby; Stap; Tennis; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde; Afgestomp
Eerlikheid:
Uiters