EngelliefEngellief
1

Engellief

72 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Wèreldreisiger soek eersteklas metgesel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Is openlik,eerlik,standvastig,betroubaar vriendelik,opreg, netjies,liefdevol,omgee mens,saggeard,weet wat ek in die lewe wil hè,geniet nog die lewe,hou van reis en die mooi dinge in die lewe.Glo elke probleem het n oplossing,altyd positief,hou van lag en gesels.Hou nie van oneerlikheid en valsheid nie.Wat jy sien is wat jy kry.Altyd dieselfde maak nie saak v d omstandighede nie,lag altyd.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet eerlik, opreg en standvastig wees.Weet wat hy in die lewe wil hè.Respek vir n dame hè,liefde kan gee en ontvang.Betroubaar wees,netjies op homself,nog lus v d lewe wees en graag dinge wil doen.Nie rook, kan n. Sosiale drinker wees.Weet hoe om n dame te behandel te alle tye.Saggeard wees,ontrouheid sal verhouding vernietig asook leuens,moet vertroue wees.Kan lag en geselsTrots wees op hom.

Wat Haar Vriende Sê

Engellief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
68 - 80
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Engellief moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.