MienaVWMienaVW
MienaVW

47 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

MienaVWMienaVW
1

MienaVW

47 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Op soek na goeie geselskap...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Opgewek en spontaan met 'n sin vir humor. Geniet die goeie dinge in die lewe - goeie kos, goeie plekke, goeie mense! Altyd reg vir 'n avontuur! Hou van die natuur en buitelewe. Ek is 'n plaasnooi in my hart! Mal oor diere. Ek hou van lees, draf en mal daaroor om te ontspan saam met geliefdes. Opregte kuiermens! Die lewe moet geleef word - ons het almal NET een! My kinders is naby aan my hart en ek is mal oor kinders. Ek hou nie van aanstellerige mense en pierewaaiers nie. Ek hou van opregte en goeie mans wat dieselfde belangstellings deel in die buitelewe, natuur, plaas en diere.

Haar Ideale Pasmaat

Moet geduldig, vriendelik, opgewek en aanpasbaar wees. Moet 'n passie vir mense en diere he. Moet eerlik, opreg en lojaal wees. Humeurige en ongeskikte mans sal nie vir my werk nie. Moet ander mense met respek kan hanteer en diere en kinders te alle tye goed behandel.

Wat Haar Vriende S

MienaVW het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Bul
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suid-Afrika; Verenigde State van Amerika; Duitsland; Nieu-Seeland
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Lees:
Ek lief dit
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters