In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is liefdevol,passievol, eerlik en opreg met 'n spontane persoonlikheid.
Hou van die bosveld en die rustigheid daarvan, asook vakansie by die see.
Ek is 'n omgee mens,met 'n sagte hart.
Hou daarvan om aktief te wees en nuwe dinge te probeer,stap in die natuur en langs die see.
Is romanties en hou van cuddle en drukkies gee🤗 Geniet ook dans/sokkie.
Hou nie van leuns en geheimsinnigheid nie.
Ek is lief vir my GOD en kan nie sonder HOM in my lewe🙏
Leef voluit, wees lief met jou hele hart en wees altyd dankbaar vir dit wat jy het.
Haar Ideale Pasmaat
My gunsteling persoon moet liefdevol, passievol en lojaal wees. Selfversekerd, hardwerkend, volwasse en moet goed na homself kyk en versorgd wees.
Iemand wat net die lewe saam my kan geniet en te lag en gesels oor alles.
Kommuniekasie, vetroue en eerlikheid is BAIE belangrik,sonder dit kan geen verhouding werk.
Wees net jouself saam met my...
Wat Haar Vriende Sê
Dromer1968 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hartbeespoort (Hartbeespoortdam), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 61 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Reis; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Fietsry; Gholf; Jag; Kampering; Perdry; Stap; Staptogte; Swem |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk net 'n paar uur 'n week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Prikkels: |
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |