In sy eie woorde...
Oor Hom
Die lewe is te kort vir rusies en onnodige konflik – so, vrede is heelbo aan my lys.
Ek hou van motorfietse, bergfietsry, motors en alles wat tegniese vaardighede prikkel. Ek werk voltyds en het geen voorneme om enigsins binnekort af te tree nie – ledige hande is nie vir my nie. Ek is mal oor wat ek doen en sien myself dit nog vir baie jare doen.
Bo alles kom my verhouding met Christus eerste. Hy is die hoeksteen van wie ek is, en ek hoop om iemand te ontmoet wat ‘n diep verhouding met Jesus sal deel.
Ek is selfstandig en soek nie finansiële ondersteuning nie en is ook nie ‘n “meal ticket” vir iemand anders nie. Wanneer dit by 'n dame kom, is daar geen voorkeurlys nie. Ek soek net iemand wat opreg net haarself te alle tye is – die res sal vanself sorg.
Sy Ideale Pasmaat
‘n Dame wat goed versorg is, want ek is. My enigste hoop is dat jy ‘n persoonlike verhouding met Jesus het. Dit sal wonderlik wees as jy van fietsry en motorfietse hou (toemaar ons doen laasgenoemde in styl). Ek sorg goed vir myself, so ek eet altyd lekker – hopelik hou jy ook daarvan om heerlike kos te maak.
Rusies en wedywering staan my nie aan nie, so jy moet in vrede met jouself kan wees. Jy moet ook finansieel (net soos ek) selfonderhoudend wees. Daar is nie ‘n lys met verwagtinge nie. Ons sal mekaar leer ken en dalk bly ons net vriende – tyd sal leer – daar is geen haas nie.
Verder hoop ek dat jy met jou verlede gedeel het en dat ons gesprekke nie konstant sal gaan oor ons verledes nie. Dis verby – nou is die tyd om ‘n nuwe lewe in harmonie te leef.
Notas:
*Ek respekteer keuses; indien jy ‘n roker is, stel ek GLAD NIE belang nie.
*Ek is nie ‘n sielkunde projek wat ontleed moet word nie.
*As jy alkohol in oormaat gebruik, is jy nie vir my nie
*Toemaar ek is nie kort en dik nie 😂
*Ek is nie haastig nie.
Wat Sy Vriende Sê
RideWithGrace het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Sedgefield, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Vra my later | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 60 | ||
Sterreteken: |
Ram; Tweeling; Weegskaal; Boogskutter | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 181cm (5' 11.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Einstein |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Reggae; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Bergfiets; Fietsry; Motorsport; Skietsport; Skubaduik; Stap |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Bokliefde: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |