In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks 'n passievolle mens, eks lief vir kook, om by vriende en familie te kuier.
As ek die geleentheid sou kry, wil ek langpad reis, kus dorpies gaan besoek, ek wil graag leer visvang, eks baie lief vir die natuur, ek het groen vingers, lief vir my 2 honde en die belangrikste my 2 kinders. Ek leef vir my familie🫶
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet 'n sosiale mens wees, lief wees vir die natuur, kan kos kook of bak, moet kan lief wees vir diere, moet kan op sy voete dink, so nou en dan my kan surprise, moet lief wees vir reis. Moet spontaan wees. Baie belangrik baie lief wees vir kinders en baie beslis vir familie🫶
Wat Haar Vriende Sê
elodine69_ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Plettenbergbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
151cm (4' 11.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Ander | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vennootskaplik | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wynland; Overberg; Tuinroete (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 54 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Bruin; Blank / Kaukasiese; Ander; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels; Grieks; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Vennootskaplik | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
elodine69_ moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


