In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n introvert wat hou van stilte en die natuur. Geniet ligte gesprekke met vreemdelinge, en diepes met my hartsmense. Begin my dag met 'n koppie boeretroos op my stoep terwyl eerste lig en dagbreek die hemelruim verkleur.
Ek is 'n aardse meisie wat kwaliteit tyd en liefkosing nodig het om geliefd te voel.
Haar Ideale Pasmaat
Warm, oop, eerlik, kind van God, en lief vir die natuur. Iemand wat los is van die wêreld se gewoel en jaag na geld. Wie ook 'n lus het om deur ons land te reis.
Dismissive avoidants veroorsaak baie hartseer in my lewe omdat ek 'n liefdevolle omgee mens is wat maklik my lewe draai om iemand anders se behoeftes. As jy konflik vermy en emosies onderdruk eerder as om daardeur te werk, gaan ons nie 'n pad kan stap nie.
Wat Haar Vriende Sê
Natuurgogga het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Spaans | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Natuurgogga moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
