In sy eie woorde...
Oor Hom
Op soek na n vrou wat God eerste is in haar lewe,want Hy is als waar oor dit gaan.
Ek is nie perfek nie verwag ook nie van jou nie,maar saam groei is n wonderlike ding.
Die lewe is n wonderlike reis en doen baie dinge saam en soek die humor net waar jy kan,dit bring geluk en en maak die swaar van die lewe so bietjie makliker,op my ouderdom weet ek redelik goed hoe liefde en respek saam werk,ek is net my self en verwag dit ook van,dis vir my altyd lekker om aan te pas met dit wat reg is die lewe,
Als kan saam uitgewerk word want eks altyd eerlik en opreg,het 4 seuns elkeen op hulle eie so ek is maar alleen en soek na dai spesiaalle maatjie vir die laaste deel van my lewe .
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet n kind van God wees !
Verkieslike korter as ek en mooi na haar ligaam kyk,fotos speek boekdeele,maar dis nie als nie,lief is buite lewe nogal belangrik vir my,wees jy net jy soos die Here jou gemaak het en saam sal ons met mekaar aanpas,alleen wees is tog nie altyd lekker nie,dis tog hoekom ons hier is ne.
Wat Sy Vriende Sê
juans het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Melkbosstrand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
155cm (5' 1.0") - 165cm (5' 5.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
juans moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.




