In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n respektbare persoon ooplik like van eerlikheid visvang movies kyk tv kyk slaap game speel gesels en lag en x is baie lief vir kinders baie lief vir lag jokes maak ek gee altyd om vir di wat regtig swaarkry ek lag lekker wanneer dronk mense so huil en stry visvang is my stokperdjie geniet my langs di vis dam en ek wil in di toekoms trou met di vrou op wie x opwag is
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet altyd eerlik en oop wees teen oor my geen geheime sy moet ni uitsoekerig wees ni moet saam my kan gesels saam my huil en lag sy moet altyd beskikbaar wees wanneer ek haar nodig het sy moet my aanvaar hoe ek lyk en wat ek het
Wat Sy Vriende Sê
Honestman8122 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth (Joubertina), Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Onder Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Swart | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Port Elizabeth (Oos-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 47 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 192cm (6' 3.6") | ||
Liggaamstipe: |
Ander | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Bruin | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Honestman8122 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.


