In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van die buite lewe soos kamp braai kosmaak.Hou van mense kan sosiaal wees ma ook rustig.Oor Desembers kamp ek vir 3 weke altyd by Tietiesbaai innie Weskus.Ontmoet my maar en besluit self.Bly op Stellenbosch groot geraak ook hier.
Haar Ideale Pasmaat
Sal daarvan hou as hy ook n kamper buite persoon is.Sal daai vuurtjie moet aansteek en n heerlike ou wyntjie geniet,vermy om te baklei asb.Op ons ouderdom geen baklei doen lekker dinge saam.Ontmoet my en besluit.
Wat Haar Vriende Sê
grethalaure het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch (Onderpapagaaiberg), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
59 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western |
Boeke: |
Reis |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Kampering |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Seekos; Sjinees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk net 'n paar uur 'n week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Droomhuis: |
Ander |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Eerlikheid: |
Uiters |





